Recent activities 5 days 23 hours 25 minutes ago
179 Total members
Female members: 0
Male members: 11
A+ R A-
Jack Parow - Dans Dans Dans ft. Francois van Coke (HQ)

Description

Checkit yt, my nuwe album met Dans Dans Dans ft. Francois van Coke launch die 1ste week in May, asook die music vid (die is net 'n preview van die song) en gat woelag verby wees! Pre-order hom sommer NOU - sms jack na 34348 1. Ek Wens Jy Was Myne ft. JR 2. Hier's Hy Nou ft. Le-Roi Nel 3. Cooler as Ekke 4. Dans Dans Dans ft. Francois van Coke 5. Feite 6. I Miss 7. Ricky Louw 8. Farmhouse Brekvis 9. Die Vraagstuk (remix) 10. Byellville 11. Word Wakker 12. Tussen Stasies ft. Die Heuwels Fantasties 13. Parow to Paarl ft. Disco email my op jp@woelag.co.za of check uit www.woelag.co.za vir updates!

Comments